1968 – July/Julie

Julie/July 1968

No. 55

-

MULTI-MILLION CONTRACT

The largest single contract yet for new flight equipment for S.A. Airways was recently concluded between the airline and the Boeing Company. On the accompanying photograph, Mr. J. A. Kruger, Acting General Manager (second from left) signs the contract for three Boeing 747 aircraft on behalf of the Administration while Messrs. P. Hill (left) of the Boeing Company’s Con­tract Administration, Bruce Connelly, the Company’s Senior Vice-President (second from right) and A. M. Con­radie, S.A.A.’s Chief Executive look on.

———-

GREAT SCOTT!

Well I never! – was the general remark when the men in S.A.A.’s Freight Section at Jan Smuts Airport saw it for themselves.

There it was, a big crate from distant Scotland greeting everycne in both our official languages. But apart from the farsightedness on the part of the shippers in Edinburgh, to advise one and all of the fragility of the contents, we feel they also deserve congratulations on a very neat crating effort that may serve as an example to many other air shippers.

The crate containing phosphor wire cloth measured 3.51 x .74 x .48 metres and weighed 393.7 kilogrammes

———-

BETER TOEGERUS VIR HUL TAAK

Die tweeds kursus in lugdiensrekenings wat op Jan Smuts­lughawe gehou is gedurende die tydperk 1 Februarie tot 10 Mei 1968 is deur ‘n rekordgetal van 19 personeellede bygewoon.

Die feit cat die eerste kursusgangers alma[ geslaag en die jongste groep 99 persent sukses behaal het is ‘n aanduiding van die welslae van die opleidingsmetodes wat toegepas word.

Ons wens beide die suksesvolle kursusgangers en die instrukteurs geluk met hierdie prestasie.

Voorste Ry: (van links na regs): Mnre. D. Venter (klaskaptein); B. Pelser (instrukteur); J. Jooste, Assist. Supt. (Personeel); M. M. Louw, Personeelbestuurder. 2de Ry: N. Kotze; A. Peterson; P. Prinsloo; T. Lutge; J. Pieters. 3de Ry: T. van Graan; A. Hattingh; H. Hattingh; E. Davies; S. Fautley; P. Lubbe; L. Nel; W. Strachan. 4de Ry: R. Shannon; R. Higgo; A. van Wyk; D. Klopper; C. van Dalen.

———-

VERKOOPSAANSPORINGSKEMA

In die lig van ongerymdhede wat ontstaan as gevolg van veelvuldige reëlings met poelvennote, is dear besluit om die verkoopsaansporingskema vanaf 1 lunie 1968 te beperk tot verkope wat net op Suid-Afrikaanse Lugdiens se internasionale en streek­dienste gedoen word.

———-

WEER EENS ONS VISTERMANNE

Die Avionpark se hengelklub groei van krag tot krag -’n aanduiding dat die komitee en lace se beleid om alle beskikbare tyd te bestee aan klubaangeleenthede goeie vrugte afwerp.

Jongste bedrywighede sluit o.m. in ‘n bale geslaagde dans wat te Avionpark gehou is om fondse in te samel, verskeie hengeluitstappies terwyl ‘n oulike kampeertent uitgeloot en deur mev. S. J. Weideman van Poplarstraat 24, Primrose gewen is. Die prys wat vir die kompetisie in Junie aangebied is, was twee slaapsakkee

Met die jongste uitstappie na die Vaaldam was daar 23 deel­nemers wat altesaam 8 visse met ‘n totale gewig van 8 Ib. 11 oz. uit die water gehelp het. Die barberkompetisie het egter weer eens beklemtoon dat ‘n goeie „visterman” nie sonder geduld, toewyding en uithouvermoë moet wees nie want die 11 deelnemers het slegs een baber met ‘n gewig van 5 oz. aan wal kon „sleep”.

Daar was seker maar lets verkeerd met die aas!

Maar moenie mismoedig word nie, moontlik kry een van ons geesdriftiges ook nog ‘n knewel aan die hoek, soos die kunste­naar van “Tight Lines” hier uitgebeeld het!

———-

DIENSTE NA ONS BUURSTATE

Onderstaande is ‘n uittreksel uit ‘n praatjie wat mnr. A. M. Conradie, bestuurshoof, onlangs op versoek van die S.A.U.K. gelewer het vir uitsending oor hulle buitelandse netwerk „Radio R.S.A.”

Ten einde bestaande ekonomiese en ander bande tussen die Republiek en die buurstate Botswana, Lesotho en Swaziland te bevorder en te versterk, hou die S.A.L. gereelde dienste na hierdie lande in stand.

As deel van die S.A.L. se vooruitbeplannings- en uitbreidings­programme word die dienste op n parallelle grondslag en in poelvennootskap met die nasionale karweiers van die drie state nl. Botswana National Airways, Lesotho Airways en Swazi-air ge­handhaaf. Dakota DC-3-vliegtuie word deur al die betrokke rederye gebruik op die gesamentlike twee-weeklikse dienste in beide rig­tings op die roetes tussen Johannesburg aan die een kant en Gaberones, Maseru en Manzini aan die ander kant. Waar moontlik is die tye van vertrek en aankoms van hierdie streekdienste so ingestel dat gerieflike aansluitings gemaak kan word met die inkomende en uitgaande vlugte van die interkonti­nentale, streeks- en plaaslike dienste na en van Jan Smutslughawe. Die daarstelling van genoemde dienste het ‘n uitstekende ont­vangs by die reisende publiek te beurt geval en dit is duidelik dat daarin geslaag is om in ‘n werklike behoefte te voorsien.

Behalwe die voorgenoemde dienste vlieg Air Malawi met Viscount-vliegtuie een keer per week tussen Blantyre en Johan­nesburg en daar kan verwag word dat did S.A.L. mettertyd ‘n wederkerige diens sal instel.”

———-

ANOTHER LONG SERVICE BADGE

Mr. N. S. Louw, Commercial Director, during a recent official visit overseas, presented Miss Pina Gaffe, a member of the Rome Sales office, with her 5-year service badge and certificate, whilst Mr. M. M. Louw, Personnel Manager, looks on.

South African Airways in Rome can now boast the following number of service badge holders:­ - 10 years    1 - 5 years    13

———-

BEVORDERINGS

Die volgende senior amptenare is onlangs in die betrekkings aangedui aangestel, en graag dra ons ons gelukwense aan hulle oor:

MNR. J. C. MARAIS (links) van Johannes­burg is in die betrekking Streeks­verkoopsbestuurder (S.A.L.) Suid- en Suidwes-Afrika aangestel.

MNR. H. SNYMAN (regs) wat die S.A.L. in verskeie hoedanighede in die Ver­enigde Koninkryk verteenwoordig het, is in die betrekking Bestuurder vir die Verenigde Koninkryk in die S.A. Lugdienskantoor in Londen aangestel.

MNR. W. J. NOTHLING, (links) die S.A.L. se Bestuurder vir Sentraal-Afrika sedert Januarie 1965 is in die be­trekking Streeksbestuurder, Sentraal­-Afrika aangestel met hoofkantoor in Salisbury.

MNR. R. G. BRETT (regs) tevore Bestuurder vir Italië van die S.A.L. vir agt jaar is aangestel in die betrekking Streeksbestuurder, Noord-Amerika en sal in New York gestasioneer wees.

Bevordering van ‘n geheel ander aard het so pas MNR. P. C. DU PLESSIS, hoofklerk in die onderaf­deling lugdiensrekeningwerk te beurt geval toe hy verkies is as Voorsitte van die Federale Raadplegende Raad van Spoorwegpersoneelverenigings.

Mnr. du Plessis is President van Salstaff sedert Mei 1967 en ons wens hom geluk met sy jongste prestasie.

———-

SOFT 5-POINT LANDING

In a little more than three years from now a fully laden Boeing 747 will touch down at Jan Smuts Airport ready to discharge from its bulk some 360 passengers and many tons of freight. The actual touchdown should present no real problem for the runways at Jan Smuts because, equipped with a five-point landing gear, distributing its load over 16 main and two nose gear tyres, the 747 will actually impose less stress on the runway than the Boeing 707-344C.

There are four main bogies with four wheels each, two of which extend down from the wing and whilst two are attached to the fuselage.

At its maximum landing weight the Boeing 747 s landing speed will be approximately 136 knots’ and the landing roll will be about 6,200 feet. Also important on landing is the fact that the 747′s pilot will, at 100-ft. wheel height on a normal approach be able to make visual contact with the ground at a point more than 700 feet in front of the runway thrcshold which is somewhat better than for other subsonic jets. One advantage the 747 will have on taxiways will be its ability to pass over bumps and depressions without difficulty. A loading equalizing system is used in the main landing gear to permit movement in the oleo strut to keep the aircraft from bouncing.

It is interesting to note that the Boeing Company is considering the installation of a closed circuit television camera in the cock­pit to permit the pilot to monitor the undercarriage while taxiing. The Boeing 747′s pilot sits in a position from where he can normally look into a third-storey window with ease when taxiing and the distance between him and the aft main gear is about 100 feet. Unlike other Boeings, the 747 will have nosewheel steering for both captain and co-pilot.

Part of the Boeing 747′s landing wheel system.

———-

PIONEER RETIRES

Having initially joined Union Airways which became South African Airways in February, 1934, Mr. C. P. Daverin retired from the Service in April, 1968.

Charles, as he is generally known among his colleagues and friends has had an interesting career. The son of a Senator, he became the first Air Station Supervisor at Uitenhage; then Air Station Super­visor at Durban and Germiston respectively. In later years he joined the Sales Section and managed various offices abroad until he finally took up the position of Sales Manager, United Kingdom, in London.

His likeable and humourous personality is naturally being missed in the humdrum of every day business by his colleagues, but they nevertheless wish him and Mrs. Daverin many years of good heal,h and a happy retirement.

-

———-

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.