Comments on: *DUR https://orangetail.co.za Website of ex SAA crew Tue, 11 Feb 2014 09:09:37 +0000 hourly 1 http://wordpress.org/?v=3.7.1 By: A/H Gail De Waal https://orangetail.co.za/durban/comment-page-1/#comment-60 Mon, 09 Jul 2012 06:45:25 +0000 https://orangetail.co.za/?page_id=944#comment-60 As a child – Sammie the photographer – I think there are many of us who have a photograph taken on the beach front by Sammy – will find and post photo of my sister and I dressed to the nines with mom wearing gloves, hat, stockings and dress walking on the promenade after our first flight down to Durban and on which my gorgeous aunt was the air-hostess …. where it all began!

]]>
By: awie https://orangetail.co.za/durban/comment-page-1/#comment-58 Sat, 07 Jul 2012 13:08:33 +0000 https://orangetail.co.za/?page_id=944#comment-58 Hi Joppie, Durban was my eerste “night stop” nadat ek begin het as kajuitbemanning. Wat n ondervinding, het toe nog niks van Crew Parties geken nie en die Ou hande het ons ” likewane ” (daar was ook n waardin saam met my op haar eerste night-stop) biekie gewys hoe lekker alles is in die vlieg-bebryf. Na baie gekuier het ons op n stadium (((kaal-gat))) in die see gaan baljaar.
Wat ek ook nog wou sê, daar is n foto van LION LAGER (my gunsteling Bier van altyd) by die Durban Fotos en dan n by-skif dat dit n Durban Bier is of was. As jy mooi kyk sal jy sien daar is O.C.B. op die Logo, dit was vir Ohlsssons Cape Breweries. wat n Bier brouer in Kaapstad was tot SAB hulle oorgeneem het. Dit was later seker reg oor die land gebrou. Net so jammer dit is nie meer beskikbaar nie.

]]>