1975 – Februarie/February

Februarie/February 1975

No. 134

-

FIRST FLIGHT TO THE FALLS

The first South African Airways Hawker Siddeley 748 aircraft landed at Victoria Falls Airport on 11 February 1975 in a raging thunderstorm.

On hand to welcome the first flight of this new service was Mr. W.M. Liversedge, Manager for Rhodesia and Mr. G. Naude, Station Manager, Salisbury.

Our photograph shows the SAA air hostess and flight steward carefully walking the tight rope to avoid the flooded entrance to the airport building.

———-

ANOTHER FIRST FOR SAA

South African Airways on 6 February 1975 became the first airline in the world to fly a scheduled service non-stop from Perth to Johannesburg – a distance of 8 305 km. Flight SA241 from Australia to South Africa which left Perth at 13h30 could not land at Mauritius, as is usually the case, because of the havoc created on the island by the cyclone Gervaise and arrived at Jan Smuts Airport at 18h40, one hour ahead of the normal scheduled time.

The following day’s Boeing 707 flight to Australia, SA242 on 7 February, 108 passengers on board, also flew non-stop to Perth, as Mauritius’ airport was still closed to air traffic.

———-

KOSTES VAN DIE CONCORDE

Die ontwikkelingskoste van die Anglo-Franse Concorde super­soniese vliegtuig word nou bereken op $2,3 biljoen, met insluiting van die koste van die bou van die eerste vliegtuig wat vir rederydiens ge­bruik gaan word.

Die toename in ontwikkelingskoste laat $37,5 mil­joen toe vir inflasie. Bykomende kostes wat nie by die $2,3 biljoen ingereken is nie, is voorbereidings­kostes wat die vliegtuig se instelling in rederydiens voorafgaan en wat deur die rederye gedra moet word, of verdere ontwikkelingskostes na die vliegtuig in diens geplaas is, soos stremmingstoetsing.

Die Concorde land by Jan Smutslughawe tydens die vliegtuig se besoek aan Suid-Afrika

———-

OM ‘N REDERY TE KLEE

Dit, in ‘n paar woorde, is mnr. Alex le Roux, die SAL se Klerasieampte­naar se taak in die redery – om die magdom SAL-personeellede wat uniforms dra, in Suid-Afrika en oorsee, te klee. Personeellede word om twee basiese redes met onderskeidende lugrede­ryuniforms uitgereik: sekuriteit en lugrederyprestige. Met die geintensi­veerde veiligheidsmaatreëls by lughawens deesdae, dien uniforms as identifikasie van rederypersoneel wat veiligheidsgebiede by lughawens moet binnegaan. Die elegante voorkoms van ‘n redery se personeel verhoog ook die prestige van die redery. . Om die personeel van die Suid-Afrikaanse Lugdiens te klee is geen geringe prestasie nie wanneer al die agter die skerm-aktiwiteite in gedagte gehou word. Groot voorrade in die verskillende groottes en bykomstighede moet gehou word om die verskillende grade te klee. En almal van hulle dra verskillende rangtekens en beskermende klere! Vir veiligheidsredes moet nuwe toetreders tot die diens dadelik van uniforms voorsien word. Dit-is waarom sulke groot voorrade in die verskillende groottes gehou moet word, maar wat nie algemeen bekend is nie, is dat die vervaardigers van die kledingstukke 4 tot 12 maande kennis vereis om die bestellings uit te voer. Daarom is dit ‘n vereiste om ver vooruit te beplan. Alex le Roux sê dat sy afdeling ook met mense wat „abnormaal” gebou is, rekening moet hou, en daar is heelparty SAL-personeellede vir wie ‘n „normale”-grootte nie pas nie.

Drie naaldwerksters word voltyds besig gehou met die verstel van uniforms en sulke take soos die aanwerk van die koordstrepe op die moue van die mansuniforms. Hierdie dames is aangestel om die werk te bespoedig aangesien dit eers na die vervaardigers verwys moes word, en hulle het weke geneem om die verlangde verstellings te voltooi.

Die SAL se klerasieafdeling by Jan Smutslughawe het tans ‘n jaarlikse omset van 131 miljoen, en hulle hou voorraad ter waarde van meer as R500 000 op enige gegewe moment. Voor 1971 was die afdeling klerasie bloot ‘n uitreikingskantoor met voorrade van nie meer as R95 000 nie, maar sedert dit ‘n klerasiedepot geword het, het die waarde en hoeveelheid voorraad op hande aansienlik toegeneem.

Mev. Annetjie de Lange reik hier ‘n nuwe uniform uit aan lugwaardin­ instruktrise, Thea van Rensburg

Die beeld wat deur ‘n lugredery se uniform geskep word, mag reperkussies in baie plekke hê. Sommige van ons mag nog die parlementêre bewings onthou wat die grondwaardinne se „nartjie”-hoede ‘n paar jaar gelede ontketen het. Die SAL se klerasiekomitee moet dus altyd ‘n ogie hou oor die veranderings in die modewêreld, aangesien uniforms, veral vir die dames baie gou oudmodies kan word, wat nie alleen ongewensde reaksies van die publiek kan ontlok nie, maar ook ongelukkigheid onder die personeel wat die uniform dra, kan veroorsaak. Daar word verneem dat ‘n nuwe uniform vir lugwaardinne beplan word vir bekendstelling in 1976.

———-

BRITSE VLIEëNIERS VIR DIE SAL

Die Suid-Afrikaanse Lug­diens het 18 vlieëniers in Brit­tanje gewerf, nadat daar meer as 200 aansoeke vir die 18 vakatures ontvang is.

Die nuwelinge is seniorstralervlieëniers, maar hulle sal as derde vlieëniers in die Boeing 747-poel begin en norwaalweg teen die promosieleer moet vorder. Die 18 vlieëniers sal hulle SAL-loopbane op 1 April 1975 begin en sal op 5 jaarkontrakte werk. Indien hulle hierdie kontrakte na die vyf jaar sou wil hernuwe, sal hulle in Afrikaans bedrewe moet word en Suid-Afrikaanse burgerskap moet aanvaar.

Saam met die 18 Britse vlieëniers sal die SAL 45 vlieëniers teen Maart 1976 in diens moet neem om die stuurkajuitpersoneel na die vereiste sterkte te bring wat die aankoms van die drie Boeings 747SP’s vroeg aanstaande jaar sal vereis.

———-

THE THIRD MAN

Who is the third man that sits in the cockpit of a Boeing 747? Very few people realise what an impor­tant job the flight engineer fulfils in the operation of the aircraft in SAA’s fleet.

As a matter of fact, the law demands that in certain aircraft one of the cockpit crew members must be a flight engineer.

How does one become a flight engineer? All SAA’s 125 flight engineers started off as ordinary aircraft apprentices. After four of five years training they wrote their trade tests and qualified. A spell in the different workshops and air­craft hangars supplied these men with an expert knowledge of all the different aircraft types in the fleet. If a vacancy exists for a flight engineer, candidates appear before a selection board to ascertain their suitability.

Before they are issued with a flight engineer’s licence, exams drawn up by the Division of Civil the flight engineer’s observations Aviation have to be written. These are to be found immediately in the licences have to be renewed by maintenance, or modification of DCA every year. They also have to the flight plan, or, later on, in undergo a strict medical examination every 12 months.

———-

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.