1974 – April Nuus

April 1974

No. 124

-

GLANSPUNTE UIT DIE SAL SE JAARVERSLAG

1972/73

Tydens die boekjaar 1972/73 bet die Suid-Afrikaanse Lugdiens ‘n totaal van bykans twee miljoen passasiers op die internasionale en binnelandse roetes ver­voer.

BEDRYFSRESULTATE

Alhoewel die redery nie ‘n wins getoon bet nie, bet die getal passasiers­reise met 15% gestyg, van 1 670 515 in 1971/72 tot 1 921 703 in 1972/73. Die toename in inkomste was egter nie voldoende om vir die toename in be­dryfskoste to vergoed nie. Die totale tekort vir die boekjaar bet R13 753 563 beloop.

ROETES EN DIENSTE Geriurende die jaar is die Boeing 747-roetenetwerk uitgebrei orn Rome en Lissabon in to sluit as aandoenplekke. ‘n Totaal van nege 747-dienste per week is vanaf 1 September 1972 na Europe onderneem en bet Londen, Frankfurt, Lissabon, Rome en Zurich ingesluit.

Die weeklikse diens Johannesburg­-Rio de Janeiro-New York en omgekeerd is met ingang van 5 April 1972 aangevul met ‘n retoerdiens in die middel van die week tussen Johannesburg en Rio de Janeiro. Die petal passasiers wat oor hierdie roetes vervoer ‘is, bet met 42,7 persent vermeerder en die tonnemaat lugvray en pos onderskeidelik met 5,3 persent en 57,7 persent. Op die streek­dienste is daar bykomende dienste na Rhodesië, Mosambiek en Mauritius onderneem.

Ten einde die ewewig in die sitplek­vermoë tussen Johannesburg en Durban en tussen Johannesburg en Kaapstad to bewaar nadat die daaglikse internasionale Boeing 747-vlugte op 1 September 1972 van hierdie sentrums at ingestel is, moes sommige van die Boeing 727/737-dienste’ op hierdie roetes ingetrek word.

Altesame 41 021 sitplekke per week is oor die binnelandse roetes aangebied, vergeleke met 37 673 die vorige jaar, d.w.s. ‘n vermeerdering van 8,9 persent.

REISGELD Op die binnelandse dienste is ‘n konsessie beskikbaar gestel aan groepe passasiers wat saam reis met die gemeen­skaplike Joel om ‘n spesiaal georganiseer­de geleentheid by to woon. ‘n Konsessie is ook beskikbaar gestel aan bona fide­sportmanne/-vroue of aan beamptes wet in ‘n groep saamreis om bepaalde sport­byeenkomste by to woon. ‘n Spesiale retoerekskursiereisgeld van R66,00 is met ingang van 1 Desember 1972 inge­stel vir reise met vlugte wet as nagdienste geadverteer en onderneem word. Die normale reisgeld is R94. AFDELING VLIEGDIENS

Die vereiste landingshulpmiddels is gedurende die jaar op liha do Sal aange­bring, met die gevolg dat die suidwaartse Boeing 747-dienste nou oor die lughawe geëksploiteer word. Die nuwe Boeing 707-nabootser is in Mei 1972 in gebruik geneem.

PERSONEEL

Die personeelstand bet gedurende die boekjaar 1972/73 in die algemeen ver­beter, en die stand in die meeste grade was bevredigender as wet dit in die vorige jaar was. Geen ernstige probleem was ondervind om die personeelsterkte op ‘n bevredigende vlak to hou nie. Aan die end van die boekjaar bet die SAL 6 109 blankes en 1 377 nie-blankes in diens gehad.

———-

‘N VERHOUDING OM TE ONTHOU

‘n Boeing 737 van die SAL in vlug

„Mens vlieg nie ‘n Boeing 737 nie – jy het ‘n liefdesverhouding daar­rnee,” së een van die Suid-Afrikaanse Lugdiens se Boeing 737-kapteins. Die Boeingmaatskappy se tweemotorige 737 het op 10 Februarie 1974 ses jaar in die handelsdiens voltooi en het bykans 200 miljoen passasiers in daardie tydperk vervoer. Volgens ‘n opname wat deur Boeing yemaak is, het al die rederye mat die Boeing 737 gebruik net die hooqste lof vinr die vliegtuig. Die vliegtuig word dwarsdeur die wêreld hoofsaaklik op kortaistandroetes gebruik en her bewys cat dit die ruggraat van die karweiers se vlote vorm. Die SAL het die 737 sedert 1968 in bedryf – een van die eerste rederye ter wêreld om dit te doen — en het tans ses van hierdie vlieytuie in die vloot Hulle word hoofsaaklik op die korter binne­landse sektoie gebruik alhoewel dit ook op sommige van die streekdienste soos die tussen Durban en Lourenco Marques en Durban/Tananarive/Mauritius diens doen. Die belangrikste binnelandse roetes is Joliannesburg- Durban en Johannesburg/Oos-Londen/Port Elizabeth. Die SAL het gevind dat alhoevvel bedryfstoestande vir die 737 in Suid­Afrika van seespieel na warm en droë toestande wissel, die vlieëniers geen pro­bleme met die bantering van die vliegtuig ondervind nie aangesien deeglike beplan­ning hiervoor sory. Hulle het ook gevind cat die vliegtuie uiters goed ontwerp is, terwyl die instrumentasie bedry teen lae hoogtes toelaat en die uitsig met ‘n bemanning van twee veroorsaak nie uiterrnatige stremming nie. Daar is ook gevind dat die 737 op die brandstoffront ekonomies is. Ander rederye die wëreld deur, het ook gevind dat die brawe klein 737, die baba van die Boeingfamilie, met gemak in sulke veranderde weersomstandighede soot vanaf ‘n grondaanloopbaan in die ,ysige hoë Arktiese streke van Kanada na die warn klimaat van die Karibiese See of Meksiko bedryf kan word. Een Amerikaanse redary wet die 737 gebruik, gee miskien die hoogste kom­pliment moontlik aan die 737: „Ons instandhoudingspersoneel is sterk onder­steuners van die 737. Dit is ietwat ongewoon aangesien meeste tegnici voel dat hulle beter vlieytuigstelsels kan ont­werp as waartoe die vervaardiger in staat is.”

———-

VERANDERINGS IN

OORSESE KANTORE

Van Londen af kom die nuus dat mnr. Sydney Sahd wat tans as ‘n leerlingbestuur­d e r in die Verenigde Koninkryk gestasioneer i-s met ingang van 1 Julie 1974 as die Suid-Afrikaanse Lugdiens se bestuurder vir Spanje in Madrid aangestel is.

Sydney Sahd … na Madrid

Mnr. Sahd het in 1955 by die SAL aangesluit en ‘n groot gedeelte van sy vroeër loop­baan in passasiersverkeer­bedryf en meer onlangs as een van ons passasierskakel­amptenare op Jan Smutslug­hawe deurgebring. Hy is in Mei 1973 as ‘n leerlingbestuurder na die Londense kantoor oor­geplaas en het sedertdien vir kort tydperke as aflosbestuur­der in Madrid en Brussel waar­geneem.

Syd Sahd is getroud en het drie kinders en kom oor­spronklik van Queenstown af.

Gavin van der Merwe … na Brussels

Die huidige bestuurder vir Spanje, mnr. Gavin van der Merwe, vervang mnr. Ian Line­veldt in Brussel as bestuurder vir België en Luxemburg wat weer op sy beurt as distriksver­koopsbestuurder na Bloemfon­tein in Suid-Afrika verplaas is.

Ian Lineveldt … na Bloemfontein

———-

‘N FAMILIEAANGELEENTHEID

Passasiers op vlug SA309 tussen Johannesburg en Kaapstad het nou die oggend twee maal moes kyk om die twee lugwaardinne wat op diens was, uit mekaar te ken. Hulle was die twee susters, Elsabê en Helen Naudê, albei lugwaardinne op die SAL se binnelandse dienste. Alhoewel hulle nie tweelingsusters is nie, is die familie-ooreenkoms tussen die twee so na dat selfs ander lede van die kajuitpersoneel hulle met mekaar verwar. Menige kerê het een van die twee al sulke opmerkings gehoor soos: „Middag Helen, onthou jy my nie meer nie, ek het dan verlede week saam met jou Durban toe gevlieg”. Dan moet die arme Elsabê maar verduidelik dat sy nie Helen is nie en glad nie verlede week Durban toe gevlieg het nie. Vlug SA309 was die tweede vlug wat die susters saam onderneem het, en hulle geniet dit om saam to werk omdat hulle so good oor die weg kom. Helen en Elsabê kom daar van Worcester se wêreld af, „’n wynplaas in die Boland”, sê hulle met trots. Elsabê is al een jaar en nege maande by die SAL en het al vir ongeveer elf maande buitelands gevlieg. Sy het na die voltooiing van haar studies op Stellenbosch die begeerte gehad om die dinkwerk to laat vaar en iets prakties aan to pak. Maar Helen sê haar suster wou al van kleinsaf Lugdiens toe kom om ‘n vliegloopbaan te volg. Helen het eers vir ‘n paar jaar lank verpleeg (sy is ook ‘n vroedvrou) voordat Elsabê haar oorreed het om by die SAL aan to sluit. Sy het dan ook aan die begin van Oktober verlede jaar die verpleegstersberoep vaarwel toegeroep en haar by haar suster aangesluit.

Elsabê wat op daardie stadium oorsee gevlieg hot, hot gou-gou aansoek gedoen om na die binnelandse dienste terug to kom sodat sy darem ‘n ogie oor haar suster kon hou. „Noudat ons albei binnelands vlieg, hot ons darem ook weer iets van ‘n gesinslewe”, sê die twee. Hullo deel tans ‘n woonstel in Johannesburg.

Soos uit een mond sê die twee susters dat hulle totaal gaande is oor vlieg. Hulle hou veral van die afwesigheid van roetine, die geleentheid om ander plekke to besoek en die gedurige kontak met ander mense, passasiers sowel as kollegas.

O ja, daar is nog ‘n Naudê-suster, Elsabê se tweeting, en die twee SAL-Naudes spook kliphard om haar ook na die SAL to laat kom. Dit sat darem ‘n lekker werkery op die vliegtuig afgee as ons hullo aldrie bymekaar kan laat kom.

Elsabè (sittende) en Helen Naudè in die Boeing 707-formaatmodel by Jan Smutslughawe

———-

LUGVEILIGHEIDSIMPOSIUM

Soos gemeld in die Maartuitgawe van SAL-Nuus gaan die Suid-Afrikaanse Lugdiens se Vlieëniersuereniging sy tweede Internasionale Simposium oor Lugveiligheid op 3 en 4 Mei by die Holiday Inn, Jan Smutslughawe, hou. Die tema van vanjaar se simposium is „Die Ongeluksensitiewe Gebied” en verskeie vooraanstaande sprekers sal referate lewer oor onderwerpe wat met hierdie tema saamhang. Die gassprekers sal insluit: Kaptein E. Pritchard, Voorsitter, Ongelukonder­soek en Veiligheid, Internasionale Federasie van Lugrederyvlieëniersver­enigings; kaptein E.W. Costenbader, Adjunk-assistenthoofvlieënier, vliegbe­manningopleiding, Boeingmaatskappy; prof. J.M. Scheepers, Hoof van psige­meting, UNISA; mnr. A.N. Davidson, Adjunk-tegniese direkteur, SAL; en kaptein J. Meek, V.S.A. Lugrederyvlieëniersvereniging. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens spog met verskeie erkende kenners op die gebied van lugveiligheid onder die vliegpersoneel, en sal by hierdie geleentheid deur kaptein M.R. Allen verteenwoordig word. Die Hoofbestuurder van ‘die Suid-Afrikaanse Spoorweë, mnr. Kobus Loubser, sal die openingsrede lewer, wat gevolg sal word deur verhandelings wat ‘n interessantê veld sal dek, sommige hoogs tegnies en ander binne die begrip van die leek. Vlieëniersfout, duiseligheid, die menslike faktorbeper­kings in vlieg, die verswakking van veiligheidswaardes, visuele naderings in groot stralervliegtuie en die mislukte opstyging is onder die onderwerpe wat bespreek sal word.

‘n Aantal belangrike lugvaartfigure sal die simposium bywoon, onder andere die President van die IFLVV, kaptein J. O’Grady, en die onderpresi­dent, kaptein L. Taylor.

Die koste verbonde aan die aanbieding van die simposium word deur ‘n aantal vooraanstaande maatskappye wat gereeld van lugvervoer gebruik maak of wat direk betrokke is by lugreis of lugveiligheid gedra. Dit is erkenning van die uitstekende werk wat deur die SAL se vliegbemanning gedoen word om lugveiligheid te bevorder.

———-

LUGREISGELD EN LUGVRAGTARIEWE

VERDER VERHOOG

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het aangekondig dat as gevolg van verder verhogings in die koste van brandstof, alle lede van die Inter­nasionale Lugvervoervereniging ooreengekom het om met ingang van 1 Maart 1974 lugreisgeld en lugvragtariewe binne die gebied Europe/Midde-Ooste/Afrika met sewe persent te verhoog.

UITSONDERINGS Die verhoging is nie van toe­passing op kaartjies wat in Suid­Afrika uitgereik is vir reise wat voor 8 Maart 1974 van hierdie gebiede af ‘n aanvang neem nie. Die A P EX-, verwantskaps­groep-, en 19/75-daagse ek­skursiereisgeld wat vanuit Suid­Afrika en Suidwes-Afrika van toepassing is, word nie deur die verhoging geraak nie.

Die verhoging is ook nie van toepassing op binnelandse reisgeld in Suid-Afrika en Suidwes-Afrika nie.

———-

OVERBORDER COUNTER

PERSONNEL ON COURSE

Nine members of the over­border counter personnel attended a three weeks intro­ductory and familiarisation course in South Africa re­cently.

They are shown here on the steps of the Rotunda, Jo­hannesburg, after the comple­tion of the course and shortly before the group went off on short visits to Cape Town and the Kruger National Park.

Front row: Miss B. Kleinke (Frankfurt), Mrs. B. Goatly (Salisbury), Mrs. B. Pearce (Sydney), Mrs. G. Maly .(London), Mr. F.C. da Silva (Lisbon), Miss P. Salamanca (Madrid). Middle row: Miss M.C. Quesada (Barcelona), Miss J. Majer (London), Mrs. W. Ross Mrs. Y. Lewis (London), Miss B. Moore-Gordon (Salisbury), Miss C. Juers (Las Palmas).

Back row: Mr. C. Maritsas (Athens), Mr. J. Braizblatt (Tel Aviv), Mr. F. Lopes (Beira), Miss F.C. De Castro (Rio de Janeiro), Mr. J. Joubert (Instructor), Mr. J. Maritz (Rates and Fares Section, Johannesburg)

———-

COMMENTS ON THE AIRLINE INDUSTRY

During the recent 29th Annual General Meeting of IATA held in Auckland, New Zealand, some very interesting papers were presented to a special session of the AGM. A highly informative paper was read by the. Chairman of Canadian Pacific, Mr. Ian Sinclair on the question of airline profitability. In a hardhitting speech he stressed that the cure for the airlines’ low profitability return on investment must not be sought in a pattern of false growth. Some of his more caustic comments on the airlines are perhaps worth repeating, both for their amusement value as well as for some thought provoking: ‘I believe that the more valid criticism of our marketing policies is that we offer too narrow a range of services. We should step out of from the straightjacket of two class air travel. As a frequent air traveller, one might almost suppose that human beings are born in two quite separate forms. The first, an elitist minority, require large amounts of space and another place on the aircraft than this alloted space where they can go to reflect upon their good fortune. This class of human is born with a huge appetite and must be provided with large amounts of complimentary alcohol to maintain his sense of well-being. The other type of human being is very different. He is the direct descendant of a galley slave and is happier when seated in a very confined space with his fellows. His appetite is for a ration of plastic food served once every four hours. He should be discouraged from consuming alcohol by the imposition of substantial charges.

When the trip is over, it is surprisingly difficult to tell the two classes apart except perhaps from the more ruffled appearance of the less fortunate.’

Mr. Sinclair commented as follows on the inherent characteristics of the airline business: ‘The product we sell has become more and more stereotyped. We fly the same routes with aircraft of much the same kind and offer service which is only allowed to vary in certain respects. Our business has many of the characteristics of the supermarket. If we are super-efficient, we earn a small profit; if we are not we make a huge loss. There are, however, some important and unfortunate differences.

The supermarkets have a very effective means of adjusting their number when too many serve the same market; it is called bankruptcy.

We are denied this facility over much of our industry because the Blue Riband philosophy requires that persistent loss making airlines should be kept in business by the munificence of their governments and by the involuntary participation or their tax payers.”

 ———-

GRIEKSE EILANDE­ ROND­VAART­ AFSLAG

Die eienaars van die Griekse rondvaartskip., die Saronic Star, het vriendelik aangebied om 50 persent afslag op hulle staande tarief aan alle Suid-Afrikaanse Lug­dienspersoneel wat van hierdie aanbod gebruik wil maak, toe te staan. Die normale tarief vir die daglange rondvaart is $22 (Verenigde State) of 600 dragmas en sluit in vervoer van u hotel in Athene na die hawe by Piraeus, besoeke aan Aegina, Hydra en Poros voordat na Athene terug­gekeer word. Daar is genoeg tyd vir inkopies, swem en rond­drentel op die eiland. Middagete word aan boord tussen Aegina en Hydra bedien. Diegene wat ‘n tweedaagse rond­vaart wil onderneem, kan by die Apollo Hotel op Aegina teen ‘n koste van $13 met alle maaltye in­gesluit, oornag.

Die Saronic Star is ‘n splinternuwe skip en bied al die fasiliteite aan wat mens slegs op ‘n groot internasionale vaartskip verwag. Dit bied elegante sitkamers met lugreëling, ‘n swembad en heerlik voorbereide kos aan.

Nie ‘n slegte aanbod vir slegs 11 Amerikaanse dollar nie. Wanneer u weer in Athene is, nader dus Saronic Cruises by Xenofontos 14, Athene.

———-

PRESIDENT OF PRETORIA SKAL

Mr. Juan Retief, District Sales Manager for South African Airways in Pretoria was elected President of the Skal Club of Pretoria for 1974. The photograph shows Juan receiving his chain of office from the outgoing president, Mr. Oscar Pearson of SATOUR.

We wish Juan lots of luck in this important position which he will hold in the travel industry this year.

———-

SAA HELPS FLOOD VICTIMS

The torrential rains and floods which hit large areas of South Africa during the first days of March, caused wide-spread damage and resulted in hundreds of train passengers being stranded between Cape Town and Johannesburg as most of the railway lines had either been damaged or swept away altogether. Both the famed Blue Trains that normally operate their luxury service between Cape Town and Pretoria, had to be cancelled due to the flooded lines and SAA rushed to the rescue to transport  these passengers to their destinations.

Relief flights were also operated to Upington to transport more than 400 passengers stranded there to Kimberley and vice versa, in order to continue their journeys. The Boeing 727 was a welcome sight to the weary train travellers whohad been stranded in their respective trains for nearly three days.

———-

———-

FIVE MORE “FIVERS”

Five more members of SAA’s United Kingdom staff have received the covetec! 5-year service certifi­cates. To celebrate the occasion, Manager for the U.K., Mr. V.P.T. Harrison staged a staff party at the Oxford Circus office.

The following staff members were honoured at the party:

Miss Shirley Holrries (Reservations/ ticketing agent), Miss Nuala Hogan (Reservations/ ticketing agent), Mrs. Maureen A. Sneddon (Admini­strative Assistant, Accounts), Mr. Michael Wilkinson (Cargo Sales Representative), Mr. James Gostling (Storeman).

Unfortunately, Miss Hogan and Mr. Wilkinson missed the award ceremony due to ill-health. Pictures show U.K. Manager Mr. Harrison presenting the certificates to:

Mrs. Sneddon;

Miss Holmes;

 

Mr. Gost­ling.

———-

MIDDLE­ AGE

PRIORITIES

The medical consultant to the Institute of Directors in London has stated that middle-aged executives must decide on new priori­ties for the last third of their lives. ‘Get reasonably fit, stop trying quite so hard and begin to enjoy life. Get pleasure out of other things as well as work.’ He says in the journal General Practi­tioner: ‘We all like to think we can sneak through middle-age without being detected and arrive at retire­ment as a senior citizen looking grey and distin­guished and no older than what we did 15 years ago. This is very seldomly achieved, people of 50 can no longer behave as they did when they were 40 and must if they are to survive, come happily to terms with the mental and physical limitations that occur as a natural part of the ageing process.’

———-

PRAISE FROM PARLIAMENT

During the last session of Parliament, South African Airways received splendid praise from the Progressive Party Member for Houghton, Mrs. Helen Suzman.

Speaking in the Railways and Harbours Part Appropriation Bill debate, Mrs. Suzman had the following to say concerning South African Airways:

“Sir, I do want to hand out one bouquet, not to the hon. the Minister but to one of the departments under his jurisdiction, and that is the South African Airways. As one who is a frequent user of South African Airways and as one who uses many airlines overseas, I have no hesitation in saying that I regard South African Airways as one of the best airlines in the world today, both on its record of safety and on its record of punctuality: I must also commend it for a couple of bright ideas which it has put into practise over the last year or so. The one is what was introduced on the Jumbo jets, the separate vanity cabinets, so as to relieve that ghastly pressure on the toilets in the early mornings. I think all overseas travellers will know what I am talking about, those anyway who use the economy class. The other excellent idea which appears to be bearing fruit is the idea of the air-hotel combination whereby people can spend 10 days or more at a first-class hotel for very little more than the return air fare. I think those are two excellent ideas and I would like to commend the Airways for it.”

———-

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.