1966 – Julie Nuus

No. 31

Julie / July

1966

VAKLEERLINGE SE GROOT DAG

Ongeveer 140 ouers van vakleerlinge in diens van die Suid-Afrikaanse Lugdiens het op 24 Junie ‘n prysuitdelingsfunksie in die saal van die S.A.L. se ontspanningsklub op die lughawe Jan Smuts bygewoon. Die funksie, wat al ‘n jaarlikse installing geword het, is onder andere bygewoon deur mnr. A. M. Conradie, bestuurshoof, mnr. J. G. H. Loubser, werktuigkundige hoofingenieur, Pretoria, mnr. J. Adam, adjunk-bestuurshoof, mnr. J. H. C. Kok, ingenieursbestuurder, en verteenwoordigers van die Witwatersrandse en Pretoriase Tegniese Kolleges, verteenwoordigers van die S.O.V.T., Olifantsfontein, mnr. Kingsley Smith van die Boeing maatskappy, mnr. Zollin van Pratt en Whitney en verteenwoordigers van die Spoorweg­kollege, Esseleopark. ‘n Uur of wat voor die funksie ‘n aanvang geneem het, het die ouers die geleentheid gehad om die werkswinkels saam met gidse te besoek om dear self te sien wet hulle sauna doen, hoe en onder welke omstandighede dit gedoen word.

In sy hoodanigheid as Voorsitter van die Vakleerlingkomitee, het mnr. Loubser gesê hy is baie trots om die lugdiensvakleerling as voorbeeld te ken voorhou. Dit is ‘n bewys van wet gedoen kan word as die nodige leiding en werksywer maar net dear is. Hy het die vakleerlinge met hulle prestasies geluk gewens en aangemoedig om nog groter hoogtes te bereik.

Mnr. Conradie het onder andere gesê dat al die nodige fasiliteite tot die vakleerlinge se beskikking is, die res hang van hulself af. Hy het voorts ‘n beroep op hulle gedoen om die maksimum poging in hul werk en studies aan te wend, want dit sal baie lonend wees.

Mnr. Hattingh, huisvader van die J. W. Sauer Tehuis, Germiston, hat namens die ouers gepraat, want hyself het ook ‘n seun onder die vak­leerlinge. Hy hat gesê hy is die „vader” van 140 seuns, waaronder 40 in die lugdiens werksaam is. Hulle is almal voorbeeldige seuns op wie hy besonder trots is.

Die groot oomblik Net aangebreek toe mnr. Kok die pryswenners aan­gekondig en gevra het dat die volgende persona die pryse aan die wenners oorhandig:

Mev. Vera Louw, die J. D. T. Louwtrofee vir die baste algemene vak­leerling aan mnr. E. J. Neuhoff

Kapt. D. Meeker, die Vlieënierstrofee aan mnr. D. R. Rutter wet die beste gepresteer Net in die teoretiese deal van die opleiding

Mnr. J. Adam, die Senioramptenaartrofee aan mnr. E. W. Purvis vir die vakleerling wat die meeste vordering gemaak het

Mev. L. van Merwe oorhandig die Lug­diens-vrouevereniging se trofee can mnr. P. A. Buurman vir die beste praktiese vakleerling.

Mev. Mileham oorhandig die Gary Playertoe­kenning aan mnr. D. Papendorf vir die vakleer­ ling wet die beste leierskap openbaar het

Uit die verslag wet mnr. M. D. Overbeeck, hoof van die tegniese skool by die geleentheid gelewer bet, bet onder andere die volgende geblyk:

Tweehonderd en elf vakleerlinge ontvang tans opleiding in agt verskil­lende ambagte. Aan die begin van die jaar is 72 seuns in diens geneem en die hoof het met genoeë gemeld dat die oorgrote meerderheid bale mooi aanpas. Sedert die laaste prysuitdeling bet 41 vakleerlinge as ambagsmanne gekwalifiseer, 37 as gevolg van ambagstoetse wet voor verstryking van die vakleerlingtydperk afgelê is.

Die gemiddelde leertyd van ons lugdiensleerlinge is slegs drie jaar en twee maande en die feit dat so bale van hulle na so ‘n kort tydperk ‘n toets ken slaag, is ‘n bewys dat hulle van die begin af die hand diep uit die mou steek en dat die seuns wat vir die S.A.L. uitgekies word, ‘n hoe mate van leervermoë besit.

Hy bet egter gemaan dat vakleerlinge wet vakmanstatus bereik, hulls­self nooit as volleerd meet ag nie, aangesien die pligsgetroue lugvaart­tegnikus in werklikheid nooit ophou leer nie.

Mnr. Overbeeck het die Tegniese Kolleges vir hulle bydrae geloof en gesê dat ons aantal suksesse sedert 1963 verdubbel het.

Die Bestuur van die Lugdiensorganisasie neem graag die geleentheid te baat om die vakleerlinge met hulle mooi prestasies van harte geluk te wens.

———-

PRE-COOLING FACILITIES AT JAN SMUTS AIRPORT

The export of perishable products, made possible by modern air freight, has paid handsome dividends to shippers and carriers alike. Much of the success of the operation is due to the excellent facilities available for the handling of this type of traffic.

At Jan Smuts Airport for instance, there are three large pre-cooling chambers and a number of specially designed 7 ton and 3 ton trucks as well as various smaller vehicles, including lift-trucks and pallets. These belong to an enter­prising firm of forwarding agents who have also had their own weighbridges installed at Jan Smuts Airport and in Johannesburg.

Refrigerators are operated at various temperatures. For flowers it is 42°F; for fruit and vegetables ± 40°F depend­ing on the kind of product. Rock lobster tails, frozen fish and meat, serum, etc., are stored in the deep freeze units capable of running at 0°F.

During the past year the pre-cooling chambers have handled 1,078,000 kilograms of flowers, carnation cuttings, mangoes, avocado pears, mushrooms, peaches, grapes, plums, apricots, tomatoes, lettuce, litches and cherries; 988,000 kilos of meat and + 250,000 kilos of live rock lobster.

One of the large pre-cooling chambers at Jan Smuts Airport, with avocado pears ready for loading on S.A.A.’s Boeing 707 for London.

———-

SENIORKLERKE GAAN WEEK SKOOL

Die eerste gevorderde verkeerskursus vir senior­ klerke in die Suid-Afrikaanse Lugdiens is on­langs op die Jan Smutslughawe aangebied. Dit het van 6 tot 24 Junie geduur.

Die sillabus het ‘n wye veld gedek en onder andere onderwerpe soos reisgelde, besprekingspro­sedure, hantering van passasiers, personeelsake, lugvrag e.s.m. ingesluit. Terselfdertyd het die kursusgangers ook die geleentheid gekry om meer van die beplannings- en verrekeningsafdeling to wete to kom.

Die kursus moes ook in sekere mate as op­knappingskursus dien en die bekommerde uitdruk­king op sommige van die kursusgangers se gesigte, het boekdele gespreek. Onder die bekwame leiding van die twee instrukteurs, bygestaan deur behoorlik gekwalifiseerde persone van die verskillende afdelings, het hulle hul egter baie goed van hul taak gekwyt.

Op die foto verskyn mnr. J. T. looste, assistent-superintendent (personeel) in die middel voor met die twee instrukteurs mnre. G. Viljoen regs en B. J. Pelser iinks van hom. Dan verskyn die kursusgangers in rye van links tot regs soos aangedui, van onder tot bo in elke geval: RY 1: D. Coldrey en A. J. M. Moller. RY 2: J. M. Steyn, L. S. van Breda, J. M. Slabber, W. Blaschke, F. v. Z. Lubbe.

RY 3: D. Erasmus, G. K. Bekker, C. V. Ellis, J. M. O’Kennedy.

RY 4: G. Kirkinis, S. J. M. Wessels, J. van Deventer, R. A. Leary.

INLAS: J. D. Olwage.

———-

NEW TERMINAL FOR D. F. MALAN

The Minister of Transport, the Hon. B. J. Schoeman, M.P., recently announced a multi-million rand scheme to extend and improve the passenger buildings at the D. F. Malan Airport, Cape Town.

The new building will have a passenger concourse about four times the size of the present one and the design which represents the finest in overseas airport concourse techniques, includes a glass wall 108 feet long by 30 feet high around the first floor gallery. Passengers arriving at the airport will see a glass and aluminium building which will reflect the spirit of modern aviation and sightseers will have their own entrances to observation decks and restaurants.

Special attention has been given in the new design to baggage handling, which will speed up the time needed, both to check-in a passenger and to allow him to collect his luggage after a flight.

In a little over 10 years since it was opened, D. F. Malan Airport’s traffic has increased several times over, and last year the figures stood at 285,000 passenger movements. This is expected to reach 300,000 this year.

———-

VERKEERSREGTE: ANGOLA

Vanaf 2 Julie geniet die S.A.L. voile verkeersregte op vlugte S.A. 227 en S.A. 228 tussen Windhoek en Luanda. Dit beteken nou dat die S.A.L. passasiers sowel as vrag na en van hierdie gebied oor die betrokke sektor kan vervoer.

Van 6 Julie of onderneem die Angolese lugredery, D.T.A., vlugte tussen Luanda en Windhoek op Woensdae in beide rigtings. Gerieflike aansluitings met hierdie dienste is beskikbaar na en van beide Johannesburg en Kaapstad.

———-

THIS MAKES GOOD READING

The following is an extract from a recent letter received from a Mr. J. H. Barrett of Beirut, Lebanon:­”I would like to express my appreciation to you and the members of the crew for one of the best flights that I have ever had in over ten years of travelling.

“A further explanation may be in order. I had to leave Johannesburg that night in order to return to Beirut, Lebanon, for an emergency operation within twenty-four hours. To say the least, I was suffering from severe pain for all of the flight.

“My special thanks go to the Steward on the Johannesburg-Lisbon sector. This gentleman did every­thing possible to make me comfortable.

“Again, thank you and South African Airways for making a difficult trip less painful. The courtesy I found on your airline is most typical of the courtesy I found in over two weeks in South Africa.”

———-

S.A.A. AT EIGHTH U.S. WORLD

TRADE FAIR

S.A.A.’s exhibit at the above Fair, which was held in San Francisco from May 12 to May 22, was arranged in conjunction with the Trade, Information and Tourist Departments. The hand-out literature was of superior quality and the South African exhibit was elected along with India and Yugoslavia as being the most informative. The S.A.A. film “A Flying Visit” was screened 13 times in the auditorium during the fair and a number of people who saw the film came around specially to compliment the staff in attendance. In addition, 35 mm. slides were continuously screened and proved most successful in attracting the general public.

Mr. J. C. Louw, Sales Manager, South African Airways, San Francisco; Miss Cecile Schmidt, Consul-Information, San Fran­ cisco; Miss Wendy Woods, South African Airways Secretary/ Sales, San Francisco; Mr. J. B. Mills, Consul-General, San Francisco.

———-

STOKPERDJIES: DIE BLOMMEKONING

Graag stel ons hierdie maand Johan Liebenberg, klerk in die Plekbesprekingsbestuurder se kantoor aan u voor. Reeds sedert sy jeug het hy ‘n liefde vir plante en stel hy intens belang in alias wat groei. Gaandeweg het hierdie belangstelling tot praktiese uitlewing gekom in die rigting van tuinbou, en veral wat die kweek van dahlias betref. As stokperdjie het Johan (ook sommer Liebie) in 1950 dahlias begin kweek en mettertyd, nie net alsydige en prak­tiese kennis van hierdie blomsoort opgedoen nie, maar ook groot sukses behaal met uitstallings op blommetentoonstel­lings. Hy het al opgehou om die getal kere te tel wat hy trofeë verower het vin die beste dahlias asook pryse vin uitstallings van ander blomme op die blommeskou van Kemptonpark, waar hy woonagtig is. By die jongste geleent­heid het hy weer al die bekers (drie daarvan) met sy prag­dahlias gebuit. Johan is egter ‘n beskeie mens en hou nie van spog nie. Daarom neem hy nie graag deel aan uit­stallings op ander plekke nie. Die een keer wat hy dit wel gedoen het – in Pretoria – het hy ten spyte van sterk kompetisie die trofee vin die beste kaktusdahlia op die ten­toonstelling verower. Op cen tydstip het hy nie minder nie as 600 dahlia­plante in sy pragtuin gehad maar deesdae lê hy horn meesal toe op die kweek van dahliasaad. Besondere resul­tate is in hierdie rigting behaal; trouens die dahlias wat op die jongste skou die pryse verower het was almal variëteite wat hy van saad gekweek het. Daar is ook ‘n paar prag­soorte in sy tuin wat die publiek nog nie eens gesien het nie. Liebie hou nie sy kennis en sy dahliaknolle ‘en -saad vir homseif nie. Kollegas, vriende en selfs vreemdes kom dikwels raad vra. By die maandelikse vergaderings van die Kemptonparkse Tuinbouvereniging beantwoord hy dikwels vrae oor probleme met dahlias en ook oor ander tuinbou­aspekte. Ook lewer hy van tyd tot tyd lesings oor dahlias en tuinboukundige onderwerpe, soos die maak van kompos en tuinbeplanning, by ander verenigings aan die Rand. Hy is stigterslid van die Kemptonparkse Tuinbou­vereniging, was die eerste Voorsitter vin ‘n tydperk van drie jaar en vanaf 1957 tot onlangs toe nog steeds bestuurslid. Met sy aandeel in die Tuinbouvereniging se bedrywighede het hy steeds die verfraaiing van Kemptonpark met mooi tuine, parke en ontspanningsplekke gepropageer en het ook in diê opsig verwesenliking van sy idees gesien, veral toe die Tuinbouvereniging toestemming van die Stadsraad verkry het om ‘n botaniese park vir die dorp te beplan. Die park dien vandag as vertoonvenster vir menige nuwe intrekker om te kan sien watter soorte plante in Kemptonpark se omgewing gekweek kan word.

Johan Liebenberg kweek egter nie net dahlias nie; sy tuin van ‘n halfakker (met boorgat) is een van die prys­wennendes in die jaarlikse tuinkompetisie. Die versameling plante daarin is te veel om op te noem – aan struike alleen is daar meer as 250 soorte! Dan kweek hy ook vrugte en groente vir eie gebruik. Hy stel ook baie belang in die kweek en bewaring van inheemse blomsoorte.

Die rede vir sy sukses? Grondvrugbaarheid! Hy gebruik net kompos en ander organiese bemestingstowwe. Geen giftige insekdoders word colt toegedien nie. En dan natuurlik toegewyde arbeid wat voortvloei uit liefde vin die saak.

Mnr. Johan Liebenberg, die blommekoning van Kemptonpark.

———-

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.