1966 – Augustus Nuus

August/Augustus 1966

No. 32

-

BIGGER STABLE

The Minister of Transport, the Hon. B. J. Schoeman, M.P., has approved of the purchase of two additional Boeing 707 and two Boeing 737 aircraft for South African Airways.

The 707′s, for the international routes, will be of the long-range series 320C, and delivery has been set for February and April, 1968. These air­craft have the same basic characteristics as the 320B, but are equipped with extra-large doors which render them capable of being operated either as normal passenger planes with the usual cargo holds, or alternatively as all-cargo aircraft, or in a mixed passenger and cargo configuration.

The two Boeing 737 series 200 aircraft ordered are required to cope with the continually expanding demand on the internal and regional services, and will supplement the existing 727 services. Delivery will be taken during September and October, 1968.

The 737 is a twin-jet and, in a five-abreast configuration similar to that of the Boeing 727, will seat 93 passangers. The new order will increase our Boeing fleet to 16 aircraft – quite a stable.

———-

FOURTH ANNUAL EUROPEAN SALES CONFERENCE

The Annual European Sales Conference for S.A.A. Managers and their contract sales representatives stationed in continen­tal Europe, the United Kingdom and Las Palmas was this year held in Lisbon, Portugal. Under chairmanship of Mr. D. M. Beaton, Commercial Manager, the meeting was held in S.A.A.’s own offices at Rua Joaquim Antonio de Aquiar, 3.

Seated from left to right are: Messrs. R. G. Brett, Manager for Italy; J. B. Bester, Sales Manager; D. M. Beaton, Commercial Manager; J. L. van der Walt, Assistant Superintendent (Airways Publicity) and S. G. Slack, Manager for the United Kingdom.

———-

S.A.A. TO SERVE BECHUANALAND

The Minister of Transport has announced in Cape Town that the South African Government has designated South African Airways as the carrier to operate an air service between the Republic and Bechuanaland. This development is in accordance with the air agreement recently concluded between South Africa and Bechuanaland, in terms of which Bechuanaland National Airways already operates a service between Gaberones and Johannesburg.

South African Airways will introduce a reciprocal weekly service in both directions on Thursdays, with effect from September 1, 1966. Twenty-one seater DC3 aircraft will be used.

B.N.A. services operate between Gaberones and Johan­nesburg on Mondays, and in the reverse direction on Tuesdays.

———-

DIE WRAAK IS SOET

Die verpletterende neerlaag van 27-0 teen die Personeel­kantoor in verlede jaar se rugby-,,Derby” het die Uitgawe­kantoor laat besluit om hulle lende to omgord, getrou to oefen, die pap dik aan to maak en die bordjies vanjaar to verhang. Hulle pogings het vrugte afgewerp en die Personeel­kantoor is met die kous oor die kop huffs toe, of is dit nou kantoor toe, teruggestuur. Die telling was 8-5.

Die wedstryd wat op Woensdag 15 Junie op Avionpark afgespeel is, het met ongekende belangstelling vooraf gepaard gegaan. Die koors het werklik hoog gestyg toe die name van die twee spanne die Maandag voor die wedstryd bekend geword het. Die Personeelbestuurder het hierdie „koors” seker aangevoel en goedgunstig toegestem dat die wedstryd om 12.30 kon begin (vorige fare is daar tussen 1 en 1.30 nm. op twee agtereenvolgende dae gespeel).

Die byle het gehuil onder die voorspelers waar ‘n ver­bete stryd om besit van die bal gewoed het. Hier het Uit­gawe met bulle soos veral Hannes Venter, Jan du Toit en Thys du Plessis aan die spits, miskien net die botoon gevoer.

DIE WENSPAN

VOOR (v.l.n.r.): J. van den Berg, J. Pieterse, J. Venter (kapt.), N. M. du Plessis, R. Kemm, J. Jordaan.

AGTER (v.l.n.r.): M. Lotter, F. Schutte, R. Raath, 1. Opperman, J. du Toit, J. Gerber, J. Pieterse en W. Pelser.

AFWESIG: H. Smith.

Agterlangs het die kêrels mekaar kwaai water gelê en deur­komkans was maar gering.

Al die punte vir Uitgawe is deur skrumskakel Pieterse (doel en strafdoel) aangeteken, terwyl senter Pieterse ‘n drie aangeteken het vir Personeel, wat deur losskakel Montgomery vervyf is.

———-

NEW RECORDS

One of South African Airways’ Boeing 727 aircraft, on June 26, set up a new record for the flight between Cape Town and Port Elizabeth. The beacon-to-beacon distance of 412 statute miles was flown in 37/2 minutes at an average ground speed of 660 miles per hour.

The aircraft was commanded by Snr. Capt. Bill van Rensburg whilst the First Officer, Capt. Jos van der Linde, sat at the controls during this leg of the flight.

Just to be in step with his “smaller brother” the Boeing 707 “Bloemfontein”, flown by Snr. Capt. L. G. van Renen and First Officer G. F. Hugo, set up a record for a non-stop flight between Lisbon and Jan Smuts Airport.

The record breaking performance was achieved on flight 231 on 6/7 July, 1966, and the 6,061 statute miles were covered in 11 hours 8 minutes.

Shortly afterwards, when the “Cadillac” was operating the third frequency of the new “Southern Sprint” flight, it completed the one-stop London-Johannesburg service in 20 minutes less than the already tight schedule of 14 hours. With Snr. Capt. Theo Purchase in command, the distance of 7,315 statute miles was flown at an average ground speed of 580 m.p.h. Capt. H. Ludick was the First Officer.

———-

HOE LAAT IS DIT IN ANDER WÊRELDSTEDE?

Op die lughawe Jan Smuts, in die gang na en binne lees­ afstand van die ingang vir vertrekkende internasionale passasiers, is ‘n oulike houtpaneel aan die muur, met nie minder nie as vyftien horlosies daarop aangebring. Snaaks genoeg loop almal en duff baie min van hulle dieselfde tyd aan. ‘n Babelse verwarring, sou u onmiddellik sê.

By nader ondersoek vind mens egter dat die grote in die middel Suid-Afrikaanse tyd is, terwyl die ander veertien random hom die tye van die verskillende wêreldstede aandui.

Die tyd in Amsterdam, Athene, Brussel, Frankfurt, Lissabon, London, Nairobi, New York, Parys, Rome, Stockholm, Sydney, Tel Aviv en Zurich, word so aangegee.

Die oulike horlosies op die lughawe Jan Smuts.

———-

NEW GROUND SERVICING UNITS

Mr. A. M Conradie, Chief Executive, recently took delivery on behalf of South African Airways of four Commer Toilet Cart units which were specially built for and according to South African Airways’ specifications. The units are stationed at Jan Smuts Airport, Windhoek, Cape Town and Durban and will be used to service the septic tanks of S.A.A.’s Boeing 707′s and 727′s. These mobile units mechanically drain the septic tanks whereafter they flush the toilet bowls with antiseptic liquids. All the controls are grouped together at the rear of the vehicles for accessability and speed of operation such as the throttle, pressure gauge, contents, flow gauge, quantity gauges and selectors, etc. During operation, a flushing pressure of 251b. is required. A grid plate deck forms a working platform.

With the acquisition of these vehicles a considerable amount of time is saved and it has brought S.A.A. in line with international standards for this type of ground servicing.

Mr. A. M. Conradie, Chief Executive (left), receives the keys of the four ground servicing units from Mr. A. Hutchinson, Managing Director of the Rootes Group, with Dr. Morgenroth, Director, L.H.L. Engineering, Germiston, at right.

———-

OOR STOKPERDJIES:

DIE MAN WAT MET KLIPPE GOEL

Feitlik elke persoon het vandag die een of ander stokperdjie wat baie interessant is, maar mnr. E. Jansen (Ertjies) van Vuuren, hoofklerk in die afdeling beplanning, twyfel baie sterk of daar ‘n interessanter en boeiender een as sy eie is, nl. die slyp, vorming en poleer van klippe, beter bekend as half­edelstene.

Dit is voorwaar ‘n ondervinding om to aanskou hoe by met ‘n eenvoudige, ruwe, oninteressante stuk klip, wat jy miskien net vir ammunisie in jou voëlrekker sou gebruik, kan goël, tower en ‘n kunsstuk daaruit voortbring.

Van kleinsaf het by reeds in klippe belang gestel. Of dit ookal teen lastige honde of katte gebruik was of om sy gramskap op groter broers of bullebakke of to koel – die belangstelling was altyd teenwoordig en klippe was maar sy groot liefde. Narrate by groter geword en meer van klippe tewete gekom het, het sy belangstelling toegeneem. Hy het altyd in sy geestesoog die een of ander klip, mooi gesny, afgewerk en gepoleer gesien, dog verder as dit het dit nie gevorder nie.

Toe, eensklaps, het sy belangstelling egter die toppunt bereik. Hy het eendag tangs die viswaters gesit. Die vissies was traag om to byt en by het besluit om tangs die rivier op to loop. In die viak water het by ‘n klippie gesien wat op een of ander manier gebreek en in die water beland het, met ‘n besondere glans wat in die moreson weerkaats het. Hy het die klippie uit die water gehaal. Met die droogmaak daarvan het by die ontdekking gedoen dat die glans en kleur heeltemal verdof het. Dit was toe vir hom duidelik dat die weerkaatsing in die water dieselfde uitwerking op die klippie gehad het as sou dit gepoleer wees.

Mnr. Van Vuuren met ‘n paar geslypte en ongeslypte klippe.

Hierna het by elke moontlike boek en artikel aangeskaf en gelees wat oor halfedelstene handel, die sny, vorming en slyp daarvan, die uitkenning en alles wat daarmee gepaard gaan. Hy het ‘n primitiewe saag en slypmasjien gebou en in die tussentyd klippe versamel. Sy drome van baie fare het nou begin vorm aanneem en nou kon die idees wat so lank in sy gedagte was tot uiting kom. In die begin het dit egter baie vingernaels en hegpleister geverg.

„Ertjies” vertel dat jy die verskillende ruwe klippe wet plaaslik kan aankoop, maar die klipentoesias wat sy sout werd is, koop selde ‘n klip. Hy ontsien geen moeite om myle ver to ry en tang afstande to voet of to lê om die regte klippe persoonlik to versamel nie. Selfs met vakansie is by altyd op soek na klippe en nog meer klippe.

Voordat ‘n begin met die sny van die klip gemaak word, word dit baie noukeurig ondersoek, want sons by dit stet ,,het elke klip sy eie eienskappe, wat deur geen tweede een geëwenaar kan word nie”. Alhoewel die verskillende tipes volgens hulle onderskeie benamings geken word, is dit tog van groot belang dat alvorens tot die saag en vorming van die klip oorgegaan word, ‘n deeglike studie daarvan gemaak moet word vir moontlike gebreke en om te verseker dat die voile natuurlike prag ten beste benut word.

Dit alles verg natuurlik ‘n baie lang en ingewikkelde proses waardeur die klip moet gaan om die finale produk te lewer. ‘n Diamantsaag, slypstene, rolmasjien en nog vele meer is hiervoor nodig. Spesiale klippe word natuurlik van die beginstadium tot die einde per hand bewerk en neem selfs ‘n volle dag of langer om die verlangde resultaat voort te bring. Na sny, vorming ensomeer, word dit in ‘n rolmasjien geplaas en vir ongeveer 14 dae gedraai in die verskillende skuurposisies om die finale kunswerk te kan ]ewer. Daarna word dit van ‘n kettinkie, speldtipe, of wat ookal voorsien, voordat dit aan die doe[ waarvoor dit vervaardig is, kan beantwoord. Dan is die kunswerk ears voltooi.

Te tydrowend en ingewikkeld? Mnr. Van Vuuren dink nie so nie. Hy beweer dat as die klipslypgogga jou eers gebyt het, dit erger as „vistermankoors” is. Boonop is die waardering van diegene wat gelukkig genoeg is om van hierdie fyn geskenke te ontvang, ruim beloning vir die tyd en moeite daaraan bestee.

———-

A JUMPING SPRINGBOK

South African Airways, which has the Flying Springbokas its insignia, recently acquired another Springbok – this time a jumping one – when Aircraft Technician Brian Biggs was selected a member of the Springbok Team to

represent South Africa at the Eighth World Parachuting Championships held at Leipzig, East Germany, from July 24 to August 6, 1966.

Congratulations, Brian, and lots of luck!

Mr. J. H. C. Kok, Engineering Manager, presents Brian Biggs with a letter of congratulations from Mr. A. M. Conradie, Chief Executive, on having obtained Springbok colours.

———-

S.A.L. WORD ‘N BEKER RYKER

‘n Baie aangename ondervinding het reiswaardin Tessa McKechnie onlangs te beurt geval. Sy is naamlik versoek om tydens ‘n diensvlug ‘n paar van haar „oorbly-ure” in die Franse hoofstad deur te bring, en op Vrydag 17 Junie is sy na die Trianon-paleis, Versailles geneem om ‘n replika van die „Golden Cup of French Good Taste” namens die Suid-Afrikaanse Lugdiens in ontvangs te neem. Die storie lees soos volg: Die komitee wat met die toekenning van die prys belas is, bestaan reeds sedert 1901. Sy doel is om erkenning te gee can daardie handelsfirmas wat, deur die hoe kwaliteit van hulle ware, voortreflike aanbieding en gepaardgaande prestige van hul naam, hulle land eer aandoen. Vanjaar het die komitee besluit om die beker toe te ken aan Peter Stuyvesant, vir die puik aanbieding van hulle produk in lance dwarsdeur die wëreld. Aangesien die firma ruimskoots gebruik maak van ‘n internasionale lugreistema in hulle reklameveldtogte, hat die komitee besluit om drie-en-twintig wëreldrederye, aan boord van wie se vliegtuie die tipe sigarette verkoop word, by die prysaanbieding te betrek, dour ‘n replika van die goue baker aan hulle aan te bied. Elkeen van die rederye is deur een van sy reiswaardinne verteenwoordig, wat na afloop van die oorhandiging op ‘n swierige onthaal getrakteer is. Om alles te kroon het mej. McKechnie kort na haar terugkoms berig ontvang dat sy met ingang 1 Julie as Toesig­houdster (lugdiens) Lugdiensdepartement, Jan Smutslughawe, aangestel is. Graag wens ons haar ook bale geluk met haar bevordering.

Mej. McKechnie en mnr. Van Eeden, Verkoopsbestuurder van die tabakmaatskappy in Suid-Afrika, met die beker wat aan die S.A.L. oorhandig is.

———-

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.