1967 – Februarie Nuus

February/Februarie 1967

No. 38

-

HIGHLIGHTS FROM 1965/1966 ANNUAL REPORT

South African Airways’ Annual Report for the fiscal year 1965/66 once again reflects continued expansion and successful operations in all spheres of activity. Working Results Although there was a notable increase in expenditure, mainly attributable to the salary and wage improvements with operative effect from the beginning of October, 1965 pay month, and the stepping up of frequencies on the Springbok and Wallaby Services, the Airline showed a profit of more than half-a-million rand i.e. R623,767. The previous year’s figure was R2,205,347. The total revenue for the year under review amounted to R38.2 million, which is R3.7 million more than the previous year’s figure of R34.5 million, whilst expenditure increased from R32.3 million in 1964/65 to R37.6 million. Routes and Services Traffic, calculated on the basis of revenue-earning load ton-miles, increased by 9.4 per cent over the previous year, i.e. from 87.9 million to 96.1. Passenger journeys increased by 15.32 per cent from 625,661 during 1964/65 to 721,522 during 1965/66. With effect from 1st April, 1965, a pooling arrangement was entered into with the Portuguese Airline, T.A.P. and from 1 st January, 1966, with U.T.A., the French carrier. Since the close of the year pooling arrangements have also been entered into with Lufthansa and Alitalia in respect of traffic between South Africa and the home territories of these carriers. The fortnightly DC-7B service on the Wallaby route was improved to a weekly service as from 7th May, 1965. Revenue ton-miles on this route increased to 2.1 million, an improvement of 93.07 per cent over the previous year’s figure of 1.1 million. Passenger traffic carried on the services to Rhodesia and Lourenco Marques increased by 12.87 and 12.47 per cent respectively. During the year S.A.A. operated a total of 194 Domestic Standard class services weekly throughout the Republic and South West Africa. The number of passengers carried on these services advanced by 16.5 per cent to 482,205, whilst revenue load ton-miles improved by 16.6 per cent to 27.7 million. Skymasters on the South West Africa routes were replaced by Viscounts with effect from 1st October, 1965, and during the year 66-seater Viscounts replaced the DC-7B and DC-4 aircraft on all “Skycoach” services. A total of 123,573 passengers was conveyed during the year on Sky­coach services. Charters A total of 116 charter flights was operated during the year to centres within the Republic and to the adjoining territories and 21 Boeing scheduled services were blocked off for the conveyance of charter groups to overseas destinations. Freight Freight ton-miles on the Springbok Service routes decreased by 3.51 per cent, whilst the regional and internal services reflected improvements of 43.29 per cent and 19.80 per cent, respectively. On the Wallaby Service freight ton­miles advanced by 144.99 per cent. Flight Training The Boeing 727 flight simulator was placed in full operation during the year. Thirty conversion courses on the various types of air­craft used were conducted. A total of 235 aircrew attended these courses which occupied 1,430 hours. Engineering and Maintenance S.A.A.’s aircraft continued to give efficient service and no major engineering problems were encountered. Intensive engineering planning work was carried out in connection with the introduction of the new Boeing 707-344B and 727-44 air­craft with their new type of engines. This entailed the training of personnel, procurement of initial spares stocks, preparation of the maintenance programme, improvements and innovations and tooling of workshops.

Surface Transport

A total of 1.75 million miles, as against 1.73 million miles the previous year, was covered by S.A.A. buses, whilst the number of passengers conveyed on these buses increased from 206,513 in 1964/65 to 217,420.

Sales Promotion

The establishment of sales offices in Madrid and Turin has increased the number of external centres in which S.A.A. has direct representation to twenty-six.

Reservations

A mechanical reservation procedure was introduced during the latter part of the year.

———-

EMBLEEM VAN BLOMME

Elke jaar kies die tuine-departement van die Munisipaliteit van Pretoria ‘n motief vir ‘n blombedding om in een van hul parke uit te lê.

Die mooi ontwerp op die foto van die S.A.L. se embleem, bestaande uit groen en rooi vetplantjies en met groter vet­plante in die randakker, was hierdie jaar die keuse van die tuinbeampte wat dit terloops by ons stadseindpunt in Pretoria raakgesien het. Dit is in Pretoria-sentraal se Burgerspark te sien.

———-

NOG MEER REISWINSKOPIES

Verlede maand het ons gesels oor ‘n pamfletjie onder die opskrif „Vlieg oorsee vir ‘n appel en ‘n ei met die S.A.L.’, waarin 16 uitsoektoere in die agt stede in Europa op die S.A.L.-roetes aangebied word.

‘n Ewe aantreklike brosjure getiteld „Ons het Europa vir u gehuur in 1967″ is onlangs deur die American Express reisorganisasie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Lug­diens en Union Castle/Safmarine (Castle-marine) uitgegee.

‘n Splinternuwe reis-konsepsie vir Suid-Afrikaners, be­helsende „Priceless”-eersteklasvakansiereise en „Carefree”­begrotingsklasvakansiereise, word aangebied en dit sluit in die mees uitgebreide en omvattendste verskeidenheid Euro­pese toerbusvakansies wat nog ooit beplan is.

Daar is ‘n reis en ‘n prys vir elkeen – vanaf R602 wat ‘n retoerlugreis insluit vir ‘n drie-weke vakansie. Nege ver­skillende toere wat wissel van 23 tot 40 dae en van R602 tot R874 kos kan per lug onderneem word. Met lug/see- of see/lugreise duur die vakansies van 35 tot 52 dae vir pryse vanaf R630 tot R898. Elkeen van hierdie toere het dan ook sy eie spesiale benaming. So is daar byvoorbeeld die ,,Carefree”-Karnaval (R602), die „Carefree”-Skandinawiese Vakansie (R681), die „Priceless”-Goue Odyssee (R720) en die „Priceless”-Europese Panorama (R874).

———-

BOEING BAPTISED BY BEAUTIES WITH BOTTLES

Champagne splashed when 15 pretty girls in airline uniforms christened the first Boeing 737 twin-jet aircraft which made its official debut on January 17, 1967. The ceremony took place at the Boeing Company’s Seattle, Washington, final assembly building and representatives from more than 30 airlines attended.

The hostesses represented those airlines which have already placed orders for a total of 124 of these new jets. They are Braathens S.A.F.E. of Norway, Britannia Airways Ltd., Irish International, Lake Central, Lufthansa, Mexicana, Northern Consolidated, Pacific, Pacific Southwest, Pacific Western, Piedmont Airlines, South African Airways, United Air Lines, Western Airlines and Wien Air Alaska. Miss Wendy Woods, Secretary-Receptionist in S.A.A.’s San Francisco office, bashed the bottle of champagne on behalf of our airline. The Boeing 737, smallest member of the Boeing family and of which S.A.A. has two on order, is scheduled to make its first flight early this year; deliveries will begin in late 1967 after an extensive flight-test programme. This first aircraft, a Boeing 737-100, can carry up to 101 passengers over distances of 100 to 1,300 miles at a speed of 580 miles per hour. Latest figures released by the Boeing Company indicate that a total of 904 Boeing jetliners in commercial service by 46 world airlines have already flown 3,927,962 revenue miles and have logged 8,845,700 flight hours. To date more than 175,236,480 passengers have been conveyed by Boeing 707/720 and 727 aircraft alone.

Total sales for Boeing aircraft as at February 3, 1967, are 90 Boeing 747′s, 134 Boeing 737′s, 703 Boeing 707/720′s and 573 Boeing 727′s, a grand total of 1,500.

Miss Wendy Woods with the bottle she bashed for South African Airways

———-

OP DIE SPORTFRONT

Die S.A.L.-Trofee vir die Sportsoort van die Jaar is op 27 Januarie 1967 tydens ‘n funksie in ‘n Johannesburgse hotel aan die Sportstigting van Suid-Afrika oorhandig.

Hierdie trofee, wat deur die S.A.L. aan die Sportstigting van Suid-Afrika geskenk is, sal elke jaar toegeken word aan die sportsoort waarin daar gedurende die voorafgaande kalenderjaar die beste gepresteer is sowel wat afrigting as plaaslike en internasionale mededinging betref. ‘n Vergulde adres, waarin die prestasies van die betrokke sportsoort uitgebeeld word, word aan die President van die sportsoort oorhandig, terwyl afdrukke daarvan beskikbaar gestel word aan klubs wat by die betrokke nasionale liggaam geaffilieer is.

Die trofee wat deur die beoordelaars toegeken is aan swem as die Sportsoort van die Jaar vir 1966, sal in ‘n prominente openbare posisie uitgestal word.

Tydens die oorhandiging het mnr. A. M. Conradie, Bestuurshoof, wat saam met mnr. Dame Joubert, President van die S.A. Federasie vir Jeug en Sport as gashere opgetree net, onder andere gesë cat aangesien, die Suid-Afrikaanse Lugdiens ook vas glo in die stelreël dat ‘n gesonde liggaam n gesonde gees huisves, is die bevordering van sport onder sy personeel me slegs gepropageer nie maar ook daad­werklik aangemoedig deur die daarstelling van geed toegeruste klubs en ontspanningsgeriewe. Verskeie Jede van die per­soneel het dan ook al op verskillende sportterreine uitgeblink en goed presteer.

Mnr. A. M. Conradie, Bestuurshoof, (links) pas nadat hy die S.A.L.-Trofee aan mnr. D. J. Joubert (regs), President van die S.A. Federasie vir Jeug en Sport en Voorsitter van die S.A. Sportstigting se Adviesraad oorhandig het. In die middel is mnr. Gert Potgieter, Administratiewe-hoof van die Sportstig­ting van Suid-Afrika.

———-

DRA ‘N GLIMLAG OOR

Eerste indrukke tel die meeste . . . !

Wanneer vreemde passasiers in Suid-Afrika voet aan wal sit is dit die warm verwelkoming en vriendelike glimlag wat ‘n blywende indruk sal laat en die deurslaggewende fa4dor gaan wees of die besoeker weer sal kom kuier, al dan nie.

By al die vernaamste lughawens en eindpunte in die Republiek, kan ons motorvoertuigbestuurders gesien word, altyd gereed in hul netjiese blou uniforms, en hierdie manne is, in die ware sin van die woord, ambassadeurs van hul land. Dikwels meet hulle optree as raadgewers en gidse, en altyd gereed wees om ‘n eindelose reeks vrae te beant­woord en hulp aan vreemde besoekers te verskaf.

———-

TWEE NUWELINGE UIT EEN STAL

Op die foto, wat by hul aankoms te Jan Smuts geneem is, stap die loodse van die Boeing 707 af na hul lang Aug. Hulle is vlootkaptein J. D, de V. Rademan, seniorkaptein E. R. Smith en Seniorkaptein A. S. Britton. Die ander bemannings­lede was seniornavigator O. R. Mackin, navigator D. J. Witford, boordingenieur M. H. Mitchell en kommunikasie­ beampte G. Grib.

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se jongste langafstandstraler, die „Windhoek” (ZS-EKV), wat op 14 Januarie op die Jan Smutslughawe aangekom het, is die redery se tweede Boeing 707-344B-tipe vliegtuig wat met waaierstraalenjins toegerus is. Elkeen van hierdie enjins kan 18,OOOIb0 stukrag ontwikkel wat beteken dat daar letterlik sowat 27,692 perde voor diê vliegtuig ingespan is.

Met sy afleweringsvlug het die „Windhoek” die afstand van 4,450 myl tussen Rio de Janeiro en Johannesburg sonder enige stilhouplekke, teen ‘n gemiddelde snelheid van 590 m.p.u., afgelê. Dit is die eerste Suid-Afrikaanse spuitvliegtuig wat oar die Suid-Atlantiese Oseaan gevlieg het.

Anders as sy groter broer het die S.A.L. se sesde Boeing 727, die „Komati” (ZS-EKW), die afstand tussen die Boeingfabriek in Seattle en sy tuisbasis te Jan Smutslughawe in kort „spronge” afgelê. Op sy roete het die vliegtuig by Gandar, Santa Maria, Las Palmas, Ilha do Sal en Sao Tomê aangedoen en op Donderdag 12 Januarie gearriveer.

S.A.L. se totale Boeingvloot kom nou op 11 vliegtuie te staan met nog vyf op bestelling.

———-

“DO A GRATE JOB LIKE HE DONE”

From America comes the story of two letters written by an illiterate salesman, and a note written by his boss, which have had salesmen in that country laughing wryly.

“Dear Boss – I seen this crowd which they ain’t neva bought a dime’s worth of nothing from us and I sole them a kupple hundred thousand dollars worth of guds. I am now going to Chawgo”, the first letter said.

Two days later a second letter arrived: “I cum hear and I sole them, half a miljon”, it said. Both letters were posted on the bulletin board with this note.

“We ben spending too much time hear trying to spel, instead of trying to sel. Let’s watch thoes sails. I want everybody should reed these letters from Gooch who is on the rode doing a grate job for us, and you should go out and do like he dun!”

———-

DIE SYFERS KLIM

Op ons voorblad hat ons die hoogtepunte uit ons jaarverslag vir 1965/66 weergegee en om te toon dat ons bedrywig­hede steeds gunstig vorder, publiseer ons hieronder ‘n tabel van benaderde syfers vir die kalenderjaar 1 Januarie tot 31 Desember 1966, in vergelyking met die vir die vorige kalenderjaar.

———-

HOOG OMHOOG

Fotografie is ‘n kuns en om ‘n goeie „skoot” in te kry moet die fotograaf soms van verskeie hulpmiddele gebruik maak om homself en sy kamera in die regte posisie te kry.

Gelukkig besef die manne in ons ingenieursafdeling te Jan Smutslughawe dit ook en kom hulle die Administrasie se amptelike fotograwe dikwels te hulp om ‘n goeie foto moontlik te maak.

‘n Baie gewilde stuk toerusting wat vir fotograwe al dikwels van groot hulp gewees net, kan op die foto in aksie gesien word tydens verfilmingswerk by die Jan Smutslughawe. Die meganiese stang van die kraaineswa (sy Engelse benaming is „cherry picker”) kan die klew kajuit daarvan in feitlik enige hoek swaai en so hoog as 50 vi opstoot. Normaalweg word dit gebruik om moeilik bekom­bare plekke te bereik soos by die hoe sterte van vliegtui, ens., waar ‘n gewone leer nie aan die doel sal beantwoord nie.

———-

Leave a reply

You must be logged in to post a comment.